MOODIEVATE
Mediasie en Sielkundige Sorg
Mediasie en Sielkundige Sorg
Deernisvolle Mediasie en sielkundige ondersteuning vir individue, gesinne en organisasies.
By Moodievate spesialiseer ons daarin om gesinne te lei deur die uitdagings van egskeiding en gesinsverandering. Ons fokus op deernisvolle, gestruktureerde genesing en groei.
Ons unieke benadering kombineer 'n sielkundige benadering gepaard met regskundigheid:
'n Bedryfsielkudige wat gespesialiseer het in Familie Mediasie en Trauma Bestuur verbeter persoonlike en gesinswelstand, wat elke individu help om op 'n volhoubare, gebalanseerde wyse te floreer—selfs gedurende moeilike oorgange.
In samewerking met Moodie prokureurs, 'n ervare prokureur met meer as 35 jaar ondervinding in siviele en kriminele reg verseker dat ons dienste wetlik gegrond is en die regsproses so glad as moontlik kan verloop.
Die dienste bly altyd gesinsgeoriënteerd om konflik spoediglik aan te spreek.
Waarom Mediasie?
Mediasie bied 'n baie meer bekostigbare en konstruktiewe alternatief tot duur, vyandige litigasie. Met mediasie kies jy:
Laer kostes
Verminderde konflik
Minder tyd
Minder trauma
Deur hierdie uitdagende tye hoef jou stres nie te verhoog nie. Moodievate is hier om jou te help om vrede, duidelikheid en die beste pad vorentoe te vind.
Skikkingsooreenkomste
Ons help om billike, omvattende skikkingsooreenkomste op te stel wat die unieke behoeftes van elke gesin weerspieël, wat die oorgang vergemaklik en konflik verminder.
Ouerskapsplanne
Ons ontwikkel gepersonaliseerde ouerskapplanne wat kinders se welstand prioritiseer, terwyl elke ouer se behoeftes in ag geneem word, om samewerkende ouerskapsverhoudings te bevorder.
Egskeidingmediasie
Ons bied ondersteunende, regsgeïnformeerde egskeidingsmediasiedienste om gesinne met deernis deur hierdie proses te help, wat spanning, koste en tyd verminder.
Trauma Berading
Deur trauma berading effektief te bestuur is genesend en stel jou in staat om te floreer, desnietenspyte van die moeilike uitdagings nie.
Kontak ons nou vir 'n vinnige en verniet saak oorsig en 'n gesprek oor die pad voorentoe.